Skip to content

Rugby: Verskeie veranderinge aan Junior Bokke se vrouespan vir laaste wedstryd teen Amerika [KLANK]

# Rugby: Die afrigter van die Junior Springbok-vroue, Hayden Groepes, het verskeie veranderinge aangebring aan die span wat vandag in Stellenbosch teen Amerika se onder-20s speel in die laaste van twee wedstryde. Die Amerikaners het die eerste kragmeting 47-12 gewen. Beserings het Groepes genoop om veranderinge aan te bring, insluitend ses aan sy agterspelers. Keira Snyman maak haar buiging op linkervleuel. Groepes sê hulle fokus om die span se diepte te versterk:

ENG GroepesOnSquadAndPlayers