Skip to content

Rugby: Vermeulen sê die Bokke neem nie die eenmalige toets teen Australië ligtelik op nie [KLANK]

# Rugby: Springbok-hulpafrigter Duane Vermeulen ontken dat hoofafrigter Rassie Erasmus se 13 veranderinge aan die beginspan vir die eenmalige toets teen die Wallabies ‘n gebrek aan respek is. Suid-Afrika speel Sondag se toets in Perth ná ‘n veeleisende reeks van vier wedstryde teen die All Blacks. Australië is sewende op die wêreldranglys, maar onoorwonne onder hul nuwe afrigter, Les Kiss. ​​Vermeulen verwag die Wallabies sal uiters vasberade wees en die Bok-voorspelers uitdaag:

ENG VermeulenOnWallabiesThreats