# Rugby: Salmaan Moerat sal ‘n veranderde Springbokspan lei in die tweede toets teen Italië in Gqeberha. Die opdrafspan sluit slegs vir Willie le Roux, Wilco Louw, Malcolm Marx, Marco van Staden en Jasper Wiese in van die span wat die eerste toets 42-24 gewen het. Edwill van der Merwe en Makazole Mapimpi is die nuwe vleuels, André Esterhuizen en Canan Moodie die senters en Manie Libbok en Grant Williams die skakelpaar. Pieter-Steph du Toit, Thomas du Toit en Ruan Nortjé is onder die voorspelers.
Rugby: Veranderde Springbokspan speel in tweede toets teen Italë