# Rugby: Die Springbokstut Thomas du Toit sê hulle is vasbeslote om die foute van verlede week se eerste toets teen die All Blacks reg te stel in môre se tweede kragmeting in Kaapstad. Suid-Afrika het op Ellispark 33-16 verloor en moet môre wen om die reeks te kan beklink. Du Toit, wat die wedstryd op die bank begin, sê elkeen sal sy bes doen om die beste wedstryd moontlik te speel:
Rugby: Thomas du Toit sê Bokke is vasbeslote om in Kaapstad terug te bons [KLANK]
ENG DuToitOnBouncingBack