# Rugby: Die Stormers se voorry-afrigter, Rito Hlungwani, sê die omvang van die uitdaging en geleentheid om teen Nieu-Seeland te speel, het opofferings vereis wat die spelers bereid was om te maak. Hulle het pas begin voorberei vir die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen wat einde September afskop. Hlungwani sê in ʼn gewone af-seisoen sou hulle nou eers met die voorseisoense voorbereiding begin, wat meestal op kondisionering fokus:
Rugby: Stormers se voorry-afrigter sê dis ’n uitdaging om vir All Black-kragmeting voor te berei [KLANK]
ENG HlungwaniOnChallenge