# Rugby: Die Stormers se afrigter, John Dobson, verwag ‘n groot stylbotsing in vanaand se wedstryd teen die All Blacks in Kaapstad. Hy sê sy span se deelname aan die Verenigde Rugbykampioenskap beteken hulle het nog nie voorheen ‘n kenmerkende speelstyl soos dié van die All Blacks teëgekom het nie. Dobson dink egter die Stormers se beste kans sal wees om met hul fisieke spel die besoekers uit hul gemaksone te dwing:
Rugby: Stormers-afrigter sê sy span gaan op tradisionele sterkpunte vertrou teen All Blacks [KLANK]
ENG DobsonOnStyleOfPlay