Skip to content

Rugby: Springbok-vrouespan deur na hul heel eerste Wêreldbeker-kwarteindronde [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vroue het in York, Engeland, ʼn 29-24 bonuspunt-oorwinning oor Italië behaal en die eerste keer ooit die Wêreldrugby-beker vir Vroue se kwarteindronde gehaal. Aseza Hele, Nadine Roos, Ayanda Malinga, Sizophila Solontsi en Sinazo Mcatshulwa het Suid-Afrika se vyf drieë gedruk en hulle ʼn tweede oorwinning in Groep D besorg. Hulle het Brasilië in hul openingswedstryd van die toernooi met 66-6 verpletter. Die Bok-vroue se afrigter, Swys de Bruin, sê hierdie oorwinning is spesiaal:

AFR BruinOnDream