Skip to content

Rugby: Springbok-vroue se opdrafspan bly onveranderd vir wedstryd teen Kenia [KLANK]

# Rugby: Die opdrafspan van die Springbok-vroue wat Uganda 62-7 verslaan het, bly onveranderd vir hulle Rugby Afrikabeker-kragmeting met Kenia môre in Antananarivo, Madagaskar. Die afrigters sê hulle wil momentum behou. Die enigste verandering is op die bank waar die losvoorspeler Nompumelelo Mathe die agterspeler Nomawethu Mabenge vervang. Patience Mokone, wat twee drieë teen Uganda gedruk het in haar eerste wedstryd vir die Bokke, sê Kenia sal ‘n moelike uitdaging wees:

ENG-MokoneOnKenya