Skip to content

Rugby: Springbok-vroue se afrigter glo hy het regte balans in Wêreldbeker-groep [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vrouegroep kom vandag in Johannesburg byeen voor hulle Donderdag na Engeland vertrek vir die Wêreldbeker. Twee-en-dertig spelers onder leiding van Nolusindiso Booi is gekies en die span spog met spelers wat altesaam 689 keer vir die Bokke uitgedraf het. Suid-Afrika kom in Groep D teen Brasilië, Italië en Frankryk te staan. Die Bok-vroue se hoofafrigter, Swys de Bruin, sê hy is opgewonde oor die kombinasies waarmee hulle kan werk en hy glo dit sal hulle tot in die uitspeelrondes bring:

ENG BruinOnSquad