Skip to content

Rugby: Solidariteit beskuldig die regering dat hy beheer oor groot rugbytoer wil oorneem [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit het ‘n voorstel deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, gekritiseer, om Rugby’s Greatest Rivalry 2026-toer as ‘n beskermde geleentheid te verklaar. Die vakbond meen die stap kan regeringsbeheer oor privaat sportgeleenthede verhoog deur verkrygingsvereistes in te stel en koste vir organiseerders by te voeg. Theuns du Buisson van Solidariteit sê hulle sal die regulasies met regsprosesse beveg:

AFR TheunsOnRugbyTour