# Rugby: Die president van SA Rugby, Mark Alexander, het ‘n beroep op die sake-sektor en geesdriftiges gedoen om alle vlakke van rugby te ondersteun. Hy het gepraat tydens die Junior Bokke se terugkeer na Suid-Afrika nadat hulle die naweek die Onder-20 Wêreldkampioenskap in Italië ingepalm het. Alexander het die afrigters, spelers en personeel geprys. Hy vra dieselfde ondersteuning vir die Springbok vroue-span terwyl hulle voorberei vir die Wêreldbekertoernooi later vanjaar in Engeland:
Rugby: SA Rugby vra meer ondersteuning op alle vlakke van die sport [KLANK]
ENG-AlexanderOnSupport