# Rugby: SA Rugby se president, Mark Alexander, sê die Springbokke, die Blitsbokke en die Junior Bokke se onlangse oorwinnings weerspieël die diepte van strukture, uitnemende afrigting en die spelers se veerkragtigheid. Die Springbokke het agtereenvolgende Wêreldbekertoernooie gewen, die Blitsbokke het hierdie seisoen die Seweskampioenskap gewen, en die Junior Bokke het agtereenvolgende Junior Wêreldkampioenskapstitels ingepalm. SA Rugby se hoofbestuurder vir hoë-prestasie, Dave Wessels, sê die Junior Bokke trek voordeel uit behoorlike skoolstrukture:
Rugby: SA Rugby-president sê onlangse oorwinnings weerspieël die diepte van strukture [KLANK]
ENG WesselsOnStructures