# Rugby: Die reuse-Wallabie-slot Will Skelton wil sy fisieke krag gebruik om die All Blacks te ontwrig in hulle moet-wen Rugbykampioenskapswedstryd in Perth nadat hy hulle pynvolle nederlaag in Auckland misgeloop het. Hy het weens klubverpligtinge vir La Rochelle in Frankryk nie in hulle twee tuiswedstryde teen Argentinië gespeel nie. Skelton was ook nie Saterdag op die veld op Edenpark toe die All Blacks die Bledisloe-beker behou het nie. Skelton en die kragtige voorspeler Rob Valetin is terug vir Saterdag se wedstryd op die stampvol Perth-stadium.
Rugby: Reuseslot Skelton is terug vir moet-wen wedstryd teen All Blacks