Skip to content

Rugby: Rassie sê die span se geloof in homself op kritieke oomblikke kan ‘n oorwinning oor die All Blacks verseker

# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê ‘n oorwinning oor die All Blacks in Auckland sal afhang van die span se geloof in homself op kritieke oomblikke. Jesse Kriel sal Suid-Afrika aanvoer in die Rugbykampioenskaptoets, met Eben Etzebeth en Willie le Roux, wat meer as honderd toetse op die kerfstok het, in die opdrafspan. Erasmus sê daar is min te kies tussen die wêreld se twee voorste spanne en klein verskille sal deurslaggewend wees. Hy sê Karl Dickson van Engeland is ‘n goeie skeidsregter en hulle verwag ‘n baie mededingende wedstryd.