# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sal na verwagting eers Donderdag sy groep aankondig vir Saterdag se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die All Blacks in Auckland. Hy wag steeds op nuus oor die beseerde kaptein, Siya Kolisi, en die veteraan Willie le Roux. Die ervare skrumskakel Faf de Klerk is die naweek na Nieu-Seeland ontbied nadat die haker Bongi Mbonambi verkies het om tuis te bly om na gesins-aangeleenthede om te sien. Erasmus sê hulle is nie seker wat om van die All Blacks te verwag nie:
Rugby: Rassie gaan na verwagting eers Donderdag span vir All Black-kragmeting bekend maak [KLANK]
ENG ErasmusOnSquadAnnouncementDelay