Skip to content

Rugby: Rassie Erasmus gaan rekord verbeter vir Springbok-afrigting

# Rugby: Rassie Erasmus gaan môre geskiedenis maak met ‘n rekord van 55 toetse as afrigter van die Springbokke wanneer hulle op Loftus Versfeld in Pretoria teen Skotland speel in die Nasieskampioenskap. Dit is die meeste vir ‘n Bok-breier sedert Suid-Afrika se eerste toets in 1891. Erasmus het dit bereik in twee tydperke – van 2018 tot 2019, en weer van 2024 tot nou. Sy wenrekord is tans 75,93-persent in 54 wedstryde.