Skip to content

Rugby: Plaaslike spanne veg in SA-beker vir plekke in die Curriebeker se Premier-afdeling

# Rugby: Saterdag se Vrystaatse derby tussen die Cheetahs en Griffons is een van die belangrike wedstryde in die vyfde ronde van die SA-beker. Die SWD Arende is môreaand gasheer vir die Valke in George. Die Pumas behoort te veel skietgoed te hê vir die Grens Bulhonde wat onder aan die punteleer is wanneer die twee môre-aand in Nelspruit speel. Die Griekwas kom Saterdag in Kimberley te staan teen Boland Kavaliers en Oostelike Provinsie Olifante speel in Gqeberha teen die Luiperds. Die boonste vier spanne kwalifiseer vir die Curriebeker-Premier-afdeling.