Skip to content

Rugby: Ntlabakanye vervang beseerde Nché in Bok-groep [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-stut Ox Nché is ná ʼn besering vir res van die jaareindtoer na Europa op die kantlyn, terwyl Asenathi Ntlabakanye hom vervang. Nché het Saterdag sy been seergemaak tydens Suid-Afrika se skitterende 61-7-sege oor Japan op die Wembley-stadion in Londen. Ntlabakanye het in Julie die eerste keer vir die Bokke uitgedraf in hul toets teen Italië. Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê Ntlabakanye was op die toer se bystandlys, en is bekend met die span se strukture en stelsels:

ENG ErasmusOnNtlabakanye