# Rugby: Die kaptein van die Junior Springbokke, Riley Norton, sê sy krieketagtergrond het sy leierskapsvaardighede vir rugby ontwikkel, wat bygedra het tot hulle oorwinning in die Onder-20-Wêreldkampioenskap. Hy het met die span se terugkeer gesê krieket het hom lesse geleer wat hy na die rugbyspan oorgedra het. Norton was ‘n uitblinker op verlede jaar se onder-19-Wêreldbeker-kriekettoernooi. Hy beskryf die oorwinning in Italië as die grootste dag van sy lewe en loof die span se eenheid, die afrigters en Suid-Afrikaners se ondersteuning:
Rugby: Norton sê krieket het sy leierskap versterk om Onder-20-Wêreldkampioenskap te wen [KLANK]
ENG-NortonOnCricket