# Rugby: Nieu-Seeland het Suid-Afrika op die Nelson Mandelabaai-stadion in die Baai naelskraaps met 48-45 geklop om die Onder-20-Rugbykampioenskapstitel te behou. Die Kiwi’s was met 19-0 agter, maar het met net 13 spelers sokkies opgetrek vir ʼn epiese oorwinning. Australië is tweede na ʼn welverdiende 40-36-sege oor Argentinië, wat laaste is, met Suid-Afrika in die derde plek. Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, het sy span se karakter, aanval en vordering geloof en sê die toernooi was ʼn positiewe leerervaring:
Rugby: Nieu-Seeland wen naelskraaps teen Junior Bokke om Onder-20-Kampioenskapstitel te behou [KLANK]
ENG FooteOnTournament