# Rugby: Die voormalige kaptein, Richie MacCaw, het die All Blacks gemotiveer voor Saterdag se Rugbykampioenskaps-herontmoeting met die Springbokke in Wellington. Die gasheer sê hy wil sy spelpeil verhoog na verlede naweek se oorwinning. Nieu-Seeland is steeds onoorwonne op Edenpark sedert 1994 nadat hulle Suid-Afrika 24-17 geklop het. Die senter Quinn Tupaea, wat die wendrie gedruk het, sê MacCaw se teenwoordigheid het die spelers besiel aangesien hulle verwag die besoekers gaan hoogs-gemotiveerd wees om sake om te keer.
Rugby: McCaw motiveer All Blacks voor herontmoeting met Springbokke