Skip to content

Rugby: Los Pumas klop die Wallabies in Sydney

# En laastens, ‘n bietjie rugbynuus: In ‘n opwindende kragmeting tussen Australië en Argentinië in Sydney het die besoekers daarin geslaag om ‘n laaste-minuut-aanslag deur die Wallabies te troef en die wedstryd met 28-26 gewen. Los Pumas het teen rustyd met 12 punte voorgeloop. As die Springbokke dit regkry om in die komende ure Nieu-Seeland in Wellington te klop, sal al vier spanne twee oorwinnings en twee nederlae oor vier rondes hê.