# Rugby: Springbok-losvoorspeler Kwagga Smith sê hulle verwag môre in Durban ʼn taai en fisiese stryd teen Argentinië. Daar is slegs twee punte verskil tussen Australië en Argentinië wat onderskeidelik eerste en laaste op die punteleer is, met twee Rugbykampioenskap-rondes wat oorbly. Die All Blacks takel môre die Wallabies in Auckland . Smith sê hulle fokus die naweek op wat hulle moet doen om in die wedloop te bly en hul titel te verdedig:
Rugby: Kwagga Smith verwag ’n fisiese stryd teen Argentinië [KLANK]
ENG SmithOnChampionship