Skip to content

Rugby: Kubheka lei Junior Bokke in openingswedstryd teen Uruguay in Wêreldrugby-onder-20-kampioenskap

# Rugby: Die ervare stut Rambo Kubheka sal die Junior Springbokke môre teen Uruguay aanvoer in hul Groep A-wedstryd van die Junior Wêreldkampioenskap in Tbilisi, Georgië. Die span se kaptein, Siphosethu Mnebelele, is op die bank gekies vir die SA-onder-20’s se eerste kragmeting van die toernooi. Afrigter Kevin Foote het op ‘n verdeling van vyf voorspelers en drie agterspelers op die bank besluit vir die wedstryd teen die Suid-Amerikaners. Afskop is môreaand half-sewe.