# Rugby: Springbokafrigter Rassie Erasmus moes noodgedwonge ‘n laat verandering aan sy span aanbring vir môre se wedstryd teen die Barbarians in Kaapstad. Kaptein Siya Kolisi moes onttrek weens ‘n ligte besering en Jesse Kriel sal die span aanvoer. Erasmus het Marco van Staden in Kolisi se plek in die opdrafspan gekies, en hy sal saam met Vincent Tshituka en Jean-Luc du Preez die losvoorspelers wees. Die res van die span bly dieselfde.
Rugby: Kriel sal Bokke teen Barbarians aanvoer na Kolisi weens besering onttrek