Skip to content

Rugby: Junior Bokke open Onder 20-Kampioenskapsveldtog met oorwinning oor Argentinië [KLANK]

# Rugby: Haashim Pead het twee drieë gedruk en die Junior Springbokke het die Argentyne met 36-25 verslaan in die eerste ronde van die Onder 20-Rugbykampioenskap by die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Suid-Afrika was teen rustyd agter met 20-15, maar het teruggeveg en die sege behaal. Intussen het Sid Harvey in die doodsnikke ʼn drie verdoel en Australië en die verdedigende kampioene van Nieu-Seeland se aanvangswedstryd het met 29-elk gelykop geëindig. Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, het sy span se veerkragtigheid en leierskap geloof:

ENG FooteOnLeadership