# Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê hy het 31 spelers wat fiks en gereed is om te speel. Die span het met hul voorbereiding vir die Onder-20 Rugbykampioenskap begin wat volgende week op die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha afskop. Die tweede uitgawe van die Suidelike Halfrond-toernooi bring die beste jong sterre van Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Argentinië en Australië bymekaar. Foote sê hy is tevrede met die verloop van die voorbereiding:
Rugby: Junior Bokke maak gereed vir Onder-20 Rugbykampioenskap in Gqeberha [KLANK]
ENG FooteOnPreparations