Skip to content

Rugby: Junior Bokke klop Wallis en haal die Junior Wêreldkampioenskap-halfeindronde

# Rugby: Die Junior Springbokke bly op koers vir ‘n derde Junior Wêreldkampioenskaptitel na hul oorwinning van 52-33 oor Wallis vir ‘n plek in die halfeindronde in Tbilisi, Georgië. Suid-Afrika het die Walliesers met agt drieë teenoor vyf getroef, met kaptein Siphosethu Mnebelele en Liam van Wyk wat albei twee keer oorgeduik het. Die Junior Bokke kom Maandag teen Engeland te staan, en Nieu-Seeland speel teen Frankryk in die ander halfeindstryd.