Skip to content

Rugby: Junior Bokke gereed vir onder-20-Rugbykampioenskap [KLANK]

# Rugby: Die Junior Springbokke is besig met finale voorbereidings vir die Onder-20 Rugbykampioenskap wat Donderdag in die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha begin. Afrigtingsraadgewer Johan Ackermann sê die span is gretig om teen Argentinië, Nieu-Seeland en Australië te speel na ‘n suksesvolle toer na Georgië. Hy sê die span fokus op die versterking van die skrums en lynstane, en beskryf die toernooi as ‘n groot geleentheid vir jong talent:

AFR AckermannOnTournament