# Rugby: Die Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, sê hulle is goed voorbereid vir vanaand se Junior Wêreldkampioenskaps-halfeindstryd teen Engeland in Tbilisi, Georgië. Hy het vier veranderings aangebring aan die span wat Wallis in hul laaste groepskragmeting gewen het, met ses voorspelers en twee agterspelers op die bank. Foote sê hulle het ʼn opwindende span en ʼn kombinasie gekies wat die beste pas by hul wedstrydplan teen ʼn baie goeie Engelse span:
Rugby: Junior Bok-afrigter verwag uitdagende halfeindstryd teen Engeland [KLANK]
ENG FooteOnEngland