# Rugby: Die losvoorspeler, Jean-Luc du Preez, sê hy sien uit daarna om alles uit te haal wanneer hy môre die eerste keer in sewe jaar in die Springbokke se opdrafspan is in die Rugbykampioenskap-kragmeting met Australië in Kaapstad. Die 30-jarige Du Preez staan in vir die beseerde kaptein, Siya Kolisi, en vorm die lostrio saam met die flanke Marco van Staden en Franco Mostert. Du Preez sê hy is bewus van die verantwoordelikheid wat die geleentheid meebring:
Rugby: Jean-Luc du Preez opgewonde oor eerste keer in Bokke se opdrafspan in sewe jaar [KLANK]
ENG PreezOnOpportunity