Skip to content

Rugby: Jake White vol lof vir Leinster voor Saterdag se VRK-eindstryd [KLANK]

# Rugby: Die Bulle se hoofafrigter, Jake White, is vol lof vir Leinster voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-eindstryd in Dublin. Hy sê die Ierse span is strate voor enige ander span. Nie een van die twee kon nog die kompetisie wen nie, en die Bulle is die derde keer in ‘n eindstryd na vier pogings. White sê Leinster se model is bewonderenswaardig:

ENG WhiteOnLeinster