Skip to content

Rugby: Jake White keer terug na skolerugby na sy vertrek by die Bulle

# Rugby: Die voormalige Springbok- en Bulle-afrigter, Jake White, sien uit na sy terugkeer na die suiwerste vorm van die spel nadat hy aangestel is as raadgewer by Selborne College in Oos-Londen in die Oos-Kaap. Hy het laas afgerig toe hy die Bulle in Julie verlaat het na ‘n spelersopstand. White se voormalige hulpafrigter, Phiwe Nomlomo, is tans breier van Selborne se eerste span en het hom genader om betrokke te raak. White het die Bokke afgerig van 2004 tot 2007, toe hulle die Wêreldbeker die tweede keer gewen het.