Skip to content

Rugby: Haaie volhard met jong spelers vir Curriebeker-stryd teen Griekwas

# Rugby: Die Haaie se afrigter, JP Pietersen, byt vas met sy jong span vir Vrydag se Curriebeker-stryd teen die Griekwas in Kimberley. Die junior Springbok, Bathobele Hlekani, kry sy eerste geleentheid in die beginspan as flank, nadat hy verlede jaar sy Curriebeker-debuut as slot gemaak het. Verdere veranderings onder die voorspelers, is Bryce Calvert wat terugkeer as haker, met Deon Slabbert op slot en Matt Romao op flank. SA onder-20 ster Ceano Everson is skrumskakel en Paschal Ekeji en SA Sewes-ster, Christie Grobbelaar, is die nuwe vleuels.