# Rugby: Die Haaie se hoofafrigter, JP Pietersen, sê hy is trots op sy spelers se poging, al het ‘n indrukwekkende All Black-span hulle gisteraand in Durban 54-0 afgeransel. Die gashere, met ʼn paar jong spelers in die groep, het die wedstryd met ʼn aanvallende houding benader, al is dit nog vroeg in hulle voorseisoense veldtog. Pietersen erken sy span kon nie meeding met die besoekers se vaardighede nie:
Rugby: Haaie se afrigter erken hulle was nie opgewasse vir die All Blacks nie [KLANK]
ENG PietersenOnPace