Skip to content

Rugby: Groot veranderinge aan Wallabies-span vir die kragmeting met die All Blacks [KLANK]

# Rugby: Die afgriter van die Wallabies, Joe Schmidt, het ses veranderinge aangebring aan sy beginspan vir Saterdag se Rugbykampioenskap wedstryd teen die All Blacks op Eden Park. Die veranderinge sluit die terugkeer van Harry Potter in, terwyl veterane James O’Connor en Tate McDermott as skakelpaar ingesluit is. Loskopstut, James Slipper, word die eerste speler om die Wallabies in 150-toetswedstryde te verteenwoordig. Schmidt sê hulle is bewus van die uitdagings wat vir hulle op Eden Park voorlê:

ENG SchmidtOnChallenge