Skip to content

Rugby: Griekwas en Pumas gereed vir derde agtereenvolgende SA-bekereindstryd

# Rugby: Harde werk lê voor vir die verdedigende kampioene, die Pumas, wanneer hulle Saterdag teen hul aartsvyande, die Griekwas, in die eindstryd van die SA-beker in Kimberley te staan ​​kom. Vorige veldtogte het bewys daar is min verskille tussen die twee spanne maar ‘n tuisveldwedstryd hou besliste voordele vir die Griekwas in. Die Pumas het die Griekwas se onoorwonne status in Mpumalanga beëindig met ‘n oorwinning van 39-35 tydens die rondomtalie-fase en daarmee die eerste plek opdie punteleer ingeneem. Die afskop is om 6.30 die middag.