# Rugby: Die Springbok-hulpafrigter, Felix Jones, sê die Bokke en All Blacks sal Saterdag ewe goed voorbereid wees vir die eerste toets op Ellispark in Johannesburg. Nieu-Seeland het tot dusver al drie sy wedstryde teen die Stormers, die Haaie en die Bulle gewen. Suid-Afrika het intussen oefenlopies gehad teen die Barbarians, Engeland, Skotland, Wallis en Argentinië. Jones sê die drie konsessie-spanne het belangrike tegniese lesse geleer in hul wedstryde teen die All Blacks:
Rugby: Felix Jones sê Bokke en All Blacks sal goed voorbereid wees vir Saterdag se kragmeting [KLANK]
ENG JonesOnTechnicalPoints