# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se afrigter, Andy Farrell, sê hul uitmergelende Australiese toer was “‘n absolute plesier” ten spyte daarvan dat hulle nie daarin kon slaag om ‘n skoonskip reeksoorwinning te behaal nie. Die Leeus het ses weke gelede in Perth aangekom as die gunstelinge teen ‘n Wallabies-span wat tot agtste in die wêreld teruggesak het. Die Wallabies, wat steeds herstel van ‘n afgryslike 2023 Wêreldbeker, het die tweede toets in Melbourne naelskraap met 29-26 verloor, voordat hulle die Leeus gsiter met 22-12 in Sydney geklop het. Die Wallabies het nou twee weke voor hulle Rugbykampioenskap-veldtog begin met agtereenvolgende toetse teen wêreldkampioene Suid-Afrika.
Rugby: Farrell tevrede ten spyte van Australië wat skoonskip reeksoorwinning deur Leeus keer