# Rugby: Ierland se afrigter, Andy Farrell, sien uit na nog ‘n kans om die All Blacks die eerste keer in 32 jaar in Auckland te probeer klop. Nieu-Seeland het sy laaste 52 wedstryde op Edenpark gewen. Hulle het die Iere in hul vorige toets daar in 2022 42-19 verslaan voor die besoekers die volgende twee wedstryde en die reeks gewen het. Farrell het al sy sleutelspelers gekies vir hul vyfde poging om die statistieke te verander nadat hulle gerus het toe hulle Japan verlede naweek 36-20 verslaan het.
Rugby: Farrell sien uit na kans om All Blacks se rekord op Edenpark te bederf