Skip to content

Rugby: Etzebeth kan nie wag om die reeks teen die All Blacks in Baltimore te beklink nie [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê Saterdag se vierde en laast toets teen die All Blacks in Baltimore gaan ‘n riller-stryd wees, want hulle wil die reeks drie-een beklink. ‘n Nederlaag sal dit gelykop laat eindig. Die 34-jarige Etzebeth sal sy rekord vir die meeste Springbok-toetse tot 146 verhoog. Hy kan nie wag vir die geleentheid om die reeks te wen nie, maar besef dit gaan ‘n taai stryd wees:

ENG EtzebethOnDecider