Skip to content

Rugby: Erasmus sê nie een van die Onder-20s sal vanjaar vir die Bokke speel nie

# Rugby: Die hoofafrigter van die Springbokke, Rassie Erasmus sê geen van die Junior Springbokke wat Wêreldrugby se Onder-20-kampioenskap gewen het, sal vanjaar vir die senior Bokke speel nie. Hy het die Bababokke Bathobele Hlekani, Cheswill Jooste en Haashim Pead na die nasionale oefenkamp in Johannesburg genooi, maar sê hy het dit gedoen want sy doelwit is om ‘n spelerbasis te bou wat bestaan uit ten minste drie spelers per posisie, en om jong spelers te betrek voor die volgende Wêreldbekertoernooi in Australië.