# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus weier om verskonings te maak vir hul nederlaag van 42-38 teen die Wallabies in Perth. Die Bokke was ná 63 minute 42-17 agter voor ‘n laat herlewing hulle binne tref-afstand gebring het. Dit was egter te laat al het Australië in die laaste elf minute vier spelers weens geelkaarte verloor. Erasmus, wat 13 veranderinge aangebring het, sê hulle het hulself in ‘n onmoontlike posisie geplaas:
Rugby: Erasmus maak geen verskonings vir die nederlaag teen die Wallabies nie [KLANK]
ENG ErasmusOnNoExcuses