# Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het sy besluit verdedig om die Suid-Afrikaans-gebore senter Benhard Janse van Rensburg na sy oefenkamp vir die Nasiesbeker-kampioenskap te nooi. Die 29-jarige voormalige SA-20-speler voltooi op 8 Julie sy vyfjaar-tydperk om hom verkiesbaar te maak. Die Rugby-unie het Wêreldrugby oorreed om die datum van November af te vervroeg. Borthwick sê hy het ‘n baie hoë dunk van Janse van Rensburg:
Rugby: Engeland se afrigter verdedig sy keuse van SA-gebore Benhard Janse van Rensburg [KLANK]
ENG BorthwickOnBenhard