# Rugby: Die eindstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi gaan op 27 September op ‘n volgepakte Twickenham in Londen gespeel word. Al 82-duisend kaartjies is verkoop, asook as 375-duisend van die 470-duisend vir die ander wedstryde. Die voorsitter van die toernooi, Gill Whitehead, glo die meeste toeskouers ooit by ‘n vrouewedstryd sal die eindstryd bywoon. Die gasvroue Engeland en Amerika skop die toernooi Vrydag af en Suid-Afrika speel hul eerste groepwedstryd Sondag teen Brasilië.
Rugby: Eindstryd van Vroue-Wêreldbekertoernooi gaan op volgepakte Twickenham gespeel word