# Rugby: Die Springbok-senter Damian de Allende verwag ʼn taai en fisiese stryd teen Argentinië wanneer die Rugbykampioenskap Saterdag op Twickenham afgesluit word. Suid-Afrika het verlede naweek in Durban ʼn skitterende oorwinning van 67-30 oor die Pumas behaal. Die Bokke is boaan die Kampioenskaps-punteleer. Hulle het een punt meer as Nieu-Seeland wat vroeër Saterdag in Perth teen Australië uitdraf. De Allende sê albei spanne sal goed ondersteun word in Londen, al is dit neutrale grond:
Rugby: Damian de Allende verwag ’n taai stryd teen Argentinië [KLANK]
ENG AllendeNeutralGround