# Rugby: Die Engelse flank, Tom Curry, en die Skotse senter Sione Tuipulotu is ingesluit in die Britse en Ierse Leeus se span vir Saterdag se eerste toets teen Australië in Brisbane. Tuipulotu is verkies bo Bundee Aki, terwyl Curry spelers soos Jac Morgan, Josh van der Flier en Henry Pollock laat terugstaan het. Marcus Smith is op die bank gekies voor Fin Smith en Owen Farrell. Afrigter Andy Farrell sê hulle het die regte balans vir die wedstryd:
Rugby: Curry en Tuipulotu in Leeus se span vir eerste toets terwyl Farrell weggelaat is [KLANK]
ENG FarrellOnBalance