# Rugby: Die Bulle word geknel deur beserings, maar die afrigter Johan Ackermann kon steeds ses Springbokke insluit in sy opdrafspan vir vandag se Verenigde Rugbykampioenskap wedstryd teen die Ospreys op Loftus. Dit is die eerste toets vir Ackermann se afrigtingstelsel sedert hy tweede maande gelede die span oorgeneem het. Onder die mees noemenswaardige insluitings, is die Springbok, Gerhard Steenekamp, terug van sy besering, Junior Springbokke, JJ Theron en Cheswill Jooste, en kaptein Marcell Coetzee. Willie le Roux is op die bank. Die wedstryd skop om 2nm af.