Skip to content

Rugby: Bokke begin vandag hulle laaste belyningskamp in Kaapstad

# Rugby: Die Springbokke begin vandag hul tweede en laaste belyningskamp vir die internasionale seisoen in Kaapstad. Ses-en-dertig 36 spelers sal die kamp fisies bywoon, en 18 oorsese spelers sal virtueel aansluit. Suid-Afrika se eerste toets van die jaar is op 28 Junie teen die Barbarians in Kaapstad. Dit word gevolg word deur toetse teen Italië in Pretoria en Gqeberha, en een teen Georgië in Mbombela voor die aanvang van die Rugbykampioenskap teen Argentinië, Australië en die All Blacks.