# Rugby: Die Springbok-vroue het hulle W15 Global Series-toer in Europa met ʼn oorwinning van 20-0 oor Spanje afgesluit. Teen rustyd in Sevilla was Suid-Afrika met 10-0 voor. Na drie drieë deur Catha Jacobs, Aseza Hele en Jakkie Cilliers in uiters warm weerstoestande, het die span hulle sewende agtereenvolgende oorwinning oor die Spanjaarde behaal. Franzel September, wat die hoofafrigter-pligte met Laurian Johannes-Haupt deel, sê hulle is veral tevrede met die manier waarop hulle die Spaanse span se vloei kon belemmer:
Rugby: Bok-vroue sluit Europese toer af met sewende agtereenvolgende sege oor Spanje [KLANK]
ENG SeptemberOnPeformance